Dankie ouens, ek wil nie eintlik die fiets verkoop nie, want dit is so lekker bike, veral op paaie soos die Baviaanskloof daar is nie 'n beter bike vir daardie pad nie. Ek sal defnitief weer so bike kry. Ek het al gelees dat Travis Pastrana rate dit as sy lekkerste bike om mee te ry. o en watse...