Hallo daar aan almal!
Ek is nuut op die forum. Ry n 2007 Honda TA swart, geniet hom vreeslik en commute gedurende die week werk toe en terug +-40km per dag. Bly in die Vrystaat so ry gereeld grondpaaie met hom as ek plaas toe gaan. Hoop om nog baie tips en tricks by julle te kry!
TP