Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    vanderkloofdam trip

    Hi Wilddogs ek weer terug op forum en kyk hieronder is die 2 video van ons trippie https://www.youtube.com/watch?v=hJSr3d2XAt8 https://www.youtube.com/watch?v=M-TVMsHqE88
  2. R

    uiteindelik n dag trippie met ons 1200gs

    Uiteindelik my bike gekry na laaaaang wag...sjoe wat n verligting en nou kan ek weer die natuur geniet en ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry ry...vrrrooom  :ricky: vrrrooom  :ricky: (Sondag 8 Nov 2016) Vandag was die beste dag na n baie lang wag vir bike 1200 gs en die bike gekry en wou die...
  3. R

    onhou julle in 2007??

    Dit was in 2007 en daar was van die WD ouens wat ook daar saam gekamp het en sal probeer onthou want dis n hele ent terug maar die pics sal als vertel en die wat daar was sal onthou Donderaand gereed gemaak en als gepak wat nodig was en vroeg vrydag oggend gery by Kroonstad gestop vir Petrol en...
  4. R

    Scorpion trail tyres...wat dink julle??

    Hi WD Wat dink julle van die nuwe tyres "Scorpion trail" en seker goeie tyres en baie kilos gaan gee??
  5. R

    advies asb watter model???

    Dagse WD Kan enige iemand advies gee. Ek gaan binne kort .......bedoel eers Oktober / November vir my n BMW 1200 gs wil koop en ek hoor hier en daar (alhoewel ek doof is) dat ek eerder moet wegbly van 2007 model omdat daar probleme is met dit soos ek reg verstaan is dit met die onderstel van...
  6. R

    advies asb watter model???

    Dagse WD Kan enige iemand advies gee. (hoop ek op die regte section) Ek gaan binne kort .......bedoel eers Oktober / November vir my n BMW 1200 gs wil koop en ek hoor hier en daar (alhoewel ek doof is) dat ek eerder moet wegbly van 2007 model omdat daar probleme is met dit soos ek reg verstaan...
  7. R

    watter model???

    Dagse WD Kan enige iemand advies gee. Ek gaan binne kort .......bedoel eers Oktober / November vir my n BMW 1200 gs wil koop en ek hoor hier en daar (alhoewel ek doof is) dat ek eerder moet wegbly van 2007 model omdat daar probleme is met dit soos ek reg verstaan is dit met die onderstel van...
  8. R

    bike wat trailer sleep

    Hi almal Graag wil ek weet of dit wettig is om in Suid Afrika met bike n trailer mag sleep  soos prent aangesien hulle sidecars toelaat sal hulle seker ook trailers toelaat ???
  9. R

    BMW K1200LT

    Hi mense ek weer terug na lang tyd  :headbang: :hello2: ek het met BMW 1150GS gery en dit verkoop tot my spyt damm... :violent1: Ek weer op soek na bike maar wil BMW K1200LT koop en wil advies he..wat dink julle van die bike is en ek weet dis goei bike mr wil net raad vra wat jul opinie hoor...
  10. R

    WD Gauteng Bash van Bloem en terug...

    Hier ek besig om reg te maak Vrydag oggend ek het vergeet dat ek min petrol het en het maar kans gevat van my huis na Winburg gery en verbaas my ry 5 liter tot in Winburg (120km)en tenk volgemaak jammer vergeet van pic neem Hier is dit 2ure later so 5km anderkant Kroonstad stop ons vir ete...
  11. R

    4 sale

    ek wil dit verkoop en dit pas op die BMW 1100 GS en BMW 1150 GS die wat belangstel kan my gerus pm vir inligting so lyk die screen en het BMW wapen soos gesien die voorkant
  12. R

    SHOCKS WANTED FOR BMW 650 GS

    Hi almal weet julle dalk van iemand wat nuwe shock vir my BMW 650gs agter shocks het en wat die koste daarvan is en sal waardeer as iemand weet van iets en kan gerus pm my of replay dankie
  13. R

    WOW trip na baviaans deel 3

    soos almal besluit terug draai of deur ry ons besluit terug draai hier dink ek en wonner hkm daar nie binnebande rondom die bike gesit kan word nie en deur dryf ry en dan is die bikes gered toe besluit ons gaan swem in die rivier wwhheee ek was eerste innie water..... oooopppsss die...
  14. R

    WOW trip na Baviaans deel 2

    ok hier deel 2 om te kyk hier kom eerste keer te maak met rivier met klippe en ek beduie wat nou nog nooit deur gery soos dit nie :? toe se ek aikona my vrou moet afklim en deur die rivier loop en wag anderkant lelik van my ne :oops: en die fout ek maak is plaas van staan ry sit ry ek amper...
  15. R

    WOW trip na Baviaans

    Hier is my pic..jammer so lank gevat nou kry ek dit reg voor iemand my onderstebo klap vir die lank wag vir my pic .. hier is deel een Hier staan die bike gereed vir trip...oooppss wag moet nog gelaai word :oops: besig om te laai Hier is Dawie besig om te laai op 650gs ha ha ha spot ek...
  16. R

    HI EVERYBODY

    HI EVERONE THERE EK IS NUUT HIER EN KOM VAN BLOEMFONTEIN WAAR AL DIE MENSE BY DIE ORANJE ROBOTS STOP :lol: :wink: EN EK RY MET BMW 1150 GS :D EN HOE EK VAN DIE SITE GEHOOR HET IS DEUR EEN VAN MY BIKEVRIEND GEKRY EN LAAIK DIE SITE BAIE EN INTRESANT OOK...EK HET EERS MET 650 GS BEGIN TOE BESEF...
  17. R

    BIKE FOR SALE BMW 650 GS

    :wink: :blob: :thumbright: HI ek is nuut hier en aangesluit by die site en laaik die site en ek wil graag my 650 gs verkoop is daar iemand wat dalk belangstel DIE BIKE IS MOOI OPGEPAS EN GOEIE LOPENDE TOESTAND BMW 650gs 2003 MODEL R50 000 15 000KM HEATED GRIPS CRASH BAR NEW TYRES
Top