Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Bliknêrs

    MotoGP 2024

    I fully agree TheBear, its probably the bean counters. Why spend all that resources on an engine that will be obsolete in, what 2 years? Frame, aero and software yes.
  2. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Dit was eintlik toe heel maklik op die ou einde, ek het tot onthou om die drain plug terug te sit voordat ek die hele 4L Motul ingegooi het! BTW ek het nooit geweet my bike het n inspection bout vir die olie vlak by die agter rem nie! Die sien ek toevallig in die boekie! En as my geliefde seun...
  3. Bliknêrs

    MotoGP 2024

    The GP23 bikes are definitely not out of the running if you look at the testing results. But I cant help but wonder what they test on the 23 bikes?
  4. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    So lyk die voltooide installasie. Die ratchet strap is om die tenk op sy plek in te trek hy gaan moeilik oor. Vanaand moet ek net al die skroefies nagaan om seker te maak alles is vas en more n toets rit.
  5. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Silberfuchs ek het met my gewone bankkaart betaal, en die pakkie is na ons Poskamtoor toe aangestuur. Hulle stuur vir jou n link waar jy jou pakkie kan dophou. Ek moes invoergeld van R72 betaal toe ek dit gaan afhaal. As daar nog n Poskantoor op jou dorp of dalk n buurdorp is, is jy OK. Dis...
  6. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    On the bottom line I had to open the clamp completely by taking the screw out and getting that little screw back in was impossible. I had to take the pipe off again. Is there a way to apply the loctite without taking the screws out completely?
  7. Bliknêrs

    MotoGP 2024

    In the slomo replay of the chaos that led to Pecos crash in the sprint race yesterday you can actually see Pecos airbags inflating on his upper body.
  8. Bliknêrs

    MotoGP 2024

    I cant wait for tomorrow. What a podium. 2024 points leader, bloody rookie that doesnt know his place and Fabio! O and Pedrosa 4th!
  9. Bliknêrs

    MotoGP 2024

    Ai The Bear jy kan nou maar net nie aanvaar dat jy reg is nie, kan jy?🤷 I give up. Hoekom ry Brad do kak vanoggend? Seker nie lus vir neer blixem nie
  10. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Miskien is daar nog manne wat belangstel dan kan iemand een groot bestelling plaas. Dan word darem net een person se rekening gehack en nie almal nie. 👍 Wat my pla van die klampie is die metaal wat so na aan die HT plug draad sit, ek weet nie of sit kan arc nie. Dalk is dit nie eers n issue nie...
  11. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Ek het een van daardie dipsticks met die termometers in so ek sal kan sien hoeveel dit minder is. My installasie is amper klaar, ek het vandag die vonkprop en olie van Trac Mac af ontvang want ek diens ook sommer die bike. Die verkoelertjie is op sy plek en die pypies is opgekoppel. Al wat my...
  12. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Die onderste konneksie (blykbaar die olie pomp 🤷) is klaar en die pypie is opgekoppel. Die agterste 8mm is nogal moeilik om by te kom maar as jy hom eers bietjie los het kan jy die pyp uit die pad uit draai en hom beter bykom. Hulle stuur n konneksie wat jy hier moet insit en daar is n klein...
  13. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Ek het toe maar die tenk afgehaal soos Dux voorgestel het. Hier is die olie lyn waarin die cooler gekonnekteer gaan word. Onderste konneksie Boonste konneksie Hier is nog n plastiek ding wat hom vashou wat moet los kom. En so lyk hy as hy uit is. Ek het vir n benoude oomblik gedink ek sal...
  14. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Die boonste pyp kom bo uit die raam uit. Jy moet voor by sie tenk inloer en dan op kyk na waar die dip stick sit. Of die pyp volg waar hy voor uit die engin uit kom. Hy loop teen die raam op boontoe.
  15. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Hier kan jy sien hoe hy lyk en waar hy sit. Toe ek nou die fotos geneem het kon ek die boonste olie pyp se konneksie sien. Miskien kan ek hom los kry sonder om die tenk af te haal. My bash plate is n Hyde carbon so maklik om te modifiseer, dit lyk of ek n klein stukkie sal moet uitsny vir die...
  16. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Ek is eintlik maar net te lui. My bikes staan heel voor in n tandem garage. So ek moet eers 2 karre uit trek om iets te kan doen!
  17. Bliknêrs

    I'm a little MIFFED ....

    Go see the boss. Tell him your story and ask for a different sales person. If this happened at my business I would want to know about it.
  18. Bliknêrs

    XR650L oil cooler? Anybody have something?

    Ja hy is hier, ek het al begin met die opsit, maar omdat ek n Acerbis tenk het, kon ek nog nie daarin slaag om die boonste olie pyp los te kry nie. Ek het al n paar maal begin en dan opgegee. Ek is regtig nie lus om die tenk af te haal nie wat hy was n blixem om op te kry. Jy moet die tenk oop...
Top