+1
Die manier wat die storie vertel word is neerhalend (en ook nie snaaks nie, soos sommige mense beweer).
En, ek was ironies genoeg daai selfde Dinsdag middag by Bavarian om my bike na 'n 80,000 km diens te gaan haal. En soos gewoonlik was alles in orde, met geen probleme nie. Daai is een van...