Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. M

    EC BASH 2024 - 10, 11 and 12 May Doringkloof baviaans

    Hi Gerard, ek het pas betaal.
  2. M

    EC BASH 2024 - 10, 11 and 12 May Doringkloof baviaans

    Moenie spasie mors nie Gerard. Skryf so bietjie kleiner asb.
  3. M

    Western Cape Bash 2024. Ons Karoo Plaas. 12-14 April 2024

    Middag Jan. Die nodige fondse is oorbetaal in die aanbevole bankrekening.
  4. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Ek is ouer en meer verantwoordelik....hahahaha
  5. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Kom nou. Julle het my seker op 'n af aand gehad. Ek slaap minder as dit. Maar ek's mos op parool so sal maar beitjie vroeër gaan inkruip.
  6. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Ek het sopas betaal vir nog een met verwysing RynhardN. Sal seker 'n tydjie vat om te wys.
  7. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Nee, met 'n mothership vir die lekker. Die lakei bring die koets vir die show.
  8. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Ek het gistraand vir my lakei betaal. Moet nog n pop aanstuur. Sy naampie is AntondB
  9. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Het nou die dag my vinger met die hammer raakgeslaan. Jy moes daai grotes hoor!
  10. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    Jy bedoel seker Baie beter Porra
  11. M

    EC Bash 2023 - 12 to 14 May Doringkloof Baviaans

    14 Maart gebetaal. Het sommer die bank die epos laat stuur en nounet weer. Dit sal darem lekker wees as Oom Jup my naam op die lysie sal sit.
  12. M

    Wanted 1150GS - Left rubber trim / spacer between tank and front mudguard

    As the heading says: 1150GS - Left rubber trim / spacer between tank and front mudguard. Please 071 861 8300
  13. M

    Western Cape Bash 2023. 21-23 April. Ons Karoo Plaas

    Mapsource het betaal vir een van daai backpacker bedjies
  14. M

    Western Cape Bash 2023? Shall we?

    Please!! Kies die datum.
  15. M

    Leatt Boots Giveaway!

    BLACK This would make me feel so 🥰🤪🤩🥳
  16. M

    Joubertspoort Pass or Langkloof Pass heading towards Anysberg.

    YES. I did it a few times 1150, loaded with weekend camping gear and beverages.
  17. M

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Ek vra namens 'n vriend. Is daar 'n moontlikheid vir opgeskorte parool as mens groot sorrie sê en belowe om die verbale kommunikasie volgende keer sagter te besig? Dankie Gerard, dit was weereens 'n wenner.
  18. M

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Ek dink nie ons gaan vanjaar daarlangs oorweeg nie. Ons roete hardloop onder om. Die pad gaan lank raak as ons daai een moet inwerk.
  19. M

    EC BASH 2022 - 13 to 15 May - Doringkloof Baviaans

    Rasman, jy klink na 'n regte egte pissie 😉. Ek pas sommer saam met jou kamp op.
  20. M

    CEDERBERG OASIS SPITBRAAI

    Dan moet jy net jou plekkie bespreek voordat Sweetie Pie die "Cap" opsit.
Top