"Watter soort battery beveel julle aan as ek weer moet vervang? Die een wat ek nou inhet, kan nie die naam onthou nie, maar iets soos 'n XTS14 11,2Ah, met die proppies bo-op wat jy indruk nadat jy die acid ingegooi het. Kan daai acid nie uitloop nie?"
Het my battery ook vervang, sover ek kan...