as jy nog n gat boor net bo die huidige een wat aan die onderkant w
van die shock self sit. plus jy kan die groot "nuts" bo-op shock ook meer skiet gee.
hi grego
eks opsoek na so plaatjie.
waar het jy joune gekry? Frankmxparts?
niks nader of goedkoper nie?
sien myne het 'L' op. nie 'M' nie.
en moet daar n oring by wees by daai part? myne het nie.
dankie
goedgaan
Always nice seeing you guys outthere. Nice to finaly c the fourwheeler after reading quite alot bout him. Also had a nice chat wif donovanwho. C u all out there again. Soon. Cheers.
Ek dink al probkeem is kleur keuses. Die model watse foto jy hier op het bv us net in daai kleur. Ek en twee vriende het Spirit doppies en ons is happy.