Tau net toe ek nou 'n topic wou begin om uit te vind oor die Doornrivier toe kom en op hierdie mooi storie af.
Ek beplan om met my vrou erens in die volgende 6 weke 'n trip te doen wat nogal hierdie crossing sou insluit.
Baie dankie en as ek hom gebruik sal ek foto's plaas.
Stoot 'n mens hom...