'n Reis van duisend myle begin altyd met die eerste tree. 'n Duisend myl gaan jou verby plekke neem. Dit gaan jou verby geskiedenis neem. Dit gaan jou van gister vertel. Van mense vertel. Wat hier in die dorre aarde 'n lewe kom vestig het. Maar hy gaan jou dit slegs vertel as jy wil luister. As...