Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    Sederberg Solo

    Soms is 'n solo trip net die regte ding.  Nice kiekies.  Mooi Alpie.  Lekker trip.
  2. F

    Namaqua African Rally 2014 now in disrepute

    Die tools wat daar was het nie op die bike gepas nie. :ricky:
  3. F

    How a GS should look....

    Nice RR en Kiekies      (Het my Ouma altyd gesê)
  4. F

    Killing my 1150 GS

    Is Killarney gesluit ? :pot:
  5. F

    honda crf 250???

    CRF450X is lekker beheerbare fiets.  Throttle control. Draai net derde oop dan het jy 230cc.  :imaposer:
  6. F

    Kalahari Speedweek 14 to 23 Sept 2013 - Any Takers

    Stel ook belang.  :thumleft:
  7. F

    OASIS, anybody going this weekend?

    Ek en vriend van my ry Saterdag oggend vanaf Vredendal area na  Oasis.  Sondag terug.  Sien jou daar.
  8. F

    7km of hell

    Nice RR.
  9. F

    Honda 450 valves -- is dit steeds n probleem?

    Die job is nogal redelik  aan die vas kant
  10. F

    Honda 450 valves -- is dit steeds n probleem?

    Die SS Valves. Wie verkoop dit en die prys ?
  11. F

    Flying Solo on an Enfield

    :thumleft:
  12. F

    CRF450X DIY Modifications

    Sonder choke op koue oggend. Start hy nie. Hy start as jy,  minstens 5 - 10 draaie met die throttel oop en toe. Vol choke aan. Dit al reg gekry dan start hy eerste skop. Om die choke oop te hou terwyl jy start is my probleem. Het iemand anders dalk ook al so probleem gehad en hoe stel of herstel...
  13. F

    CRF450X DIY Modifications

    2006 CRF450X. Die choke knoppie bly nie in die aan posisie. Dit spring vanself terug. Enige voorstelle hoe ek dit self kan herstel ? Dit is moeilik om die choke uit getrek te hou en nog te start ook.
  14. F

    My CRF 450X

    Gaan die sisteem weer verkoop. Het nie die ekstra krag nodig nie. Die jonger manne sal dit meer wardeer.  Dit pas op 2009 - 2012 model. Sien die goed kos nuut R 11999-00. 
  15. F

    450X pics

    :thumleft:
  16. F

    My CRF 450X

    Met nadere ondersoek. Dit is RS-4 pyp en nie  RS-2.
  17. F

    My CRF 450X

    Nounet terug gekom. Die pyp ga koop. Header pyp lyk anders. Slip on lyk of dit ga pas. Die header pyp is aansienlik meer in deursnee. Wonder nou net hoe gemaak waar die yosi slip on by die standaard header by mekaar kom. Ander vraag is. Moet daar weer jetting gedoen word ?
Top