Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. K

    2007 BMW 1200GS

    Is die GS nog beskikbaar? Sal hy n ander bike inruil? Ek het n 2008 Aprilia RSV1000 Tuono met 6800km op, in uitstekende toestand is soos nuut, het n Zero Gravity Touring Screen opgesit en n Acrapovic pyp met Chip =R9000, dis n baie gemaklike bike met n regop sit posisie, dit is iets uniek en...
  2. K

    2008 Aprilia RSV 1000 Tuono te ruil vir BMW GS1200 of KTM950 of 990

    2008 Aprilia RSV 1000 Tuono 5500km in uitstekende toestand soos nuut nie chip of n skraapie nie nog nooit in die son gestaan nie, het twee splinternuwe Michelin dual compound bande (R2500.00) nog nie opgesit nie, Acrapovic freeflo uitlaatstelsel (R8000.00) en touring screen (R1500.00) Wil graag...
  3. K

    For Sale: 2007 Aprilia Caponord

    On what will you be traiding it ???
  4. K

    Paramotor en Paraglider te ruil vir Bike

    Ek het n Adventure Paramotor en Flight Design Paraglider in uitstekende toestand slegs 3 of 4 keer gebruik, waarde is R40 000.00 te ruil vir bike, kan kontant aanpassing maak indien nodig. As iemand dalk belangstel skakel my asb. 0737759452  :angel9:
Top