Dankie Jupiter, dit was weereens baie lekker gewees. Ek het jou swart boek veilig terug in PE. Ja, die pad na Willowmore is woes sinkplaat, dit was nie lekker nie. Was so 13h30 terug nadat ek die Twe-Twe span net voor Wolwefontein gelos het. Dankie JMOL, Barry, Rocco, Jaco en Hotwire vir n...