Nooit 'n 50 gehad nie, maar daar was 'n Yamaha XT250 by die huis waarvan die 2 afgekrap was.
Ouers was nooit by die huis, so ek het 'n ekstra sleutels laat maak en dus eie vervoer gehad!!
My pa kon nooit verstaan hoe die spieels afbreek en die bike krapmerke kry nie. Dit tot hy my eendag...