Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    Sederberg omswerwinge

    Karoo Rider, of eerder met die regte afrikaans --- Rider van die Karoo....hierdie verslag het ek seker nou al 3 maal deur gelees, nee da is niks fout met my bril of my afrikaans nie, dit was net een groot fees gewees om saam met jou te travel. Ek sit die laaste 8 maande in Lusaka en die verslag...
  2. J

    Canola Run 2018

    Tienie en jou span en almal wat die voorreg gehad het om deel te neem, wat n great event. Ons is almal dankbaar vir die reen, die graan lyk baie mooi en ons hoop en vertrou dat oor die skaal en die prys sal vir ons die selfde lewer. Baie trots om te sien hoe mooi julle alles greel het en dat...
  3. J

    Canola Run 2017

    Tienie oumaat, welgedaan, nogsteeds jaloers, groete Cobus John Deere Ghana :ricky: :thumleft:
  4. J

    THE CANOLA RUN 2015

    Johnnie Bok of te wel ou Tienie. Baie geluk met die groot sukses. Baie dankie ook wat jy vir die sport doen. Dis amazing hoe span ouens al opdaag vir die Canola Run.......Baie baie geluk. Ek hou dit elke jaar dop hier op die forum en my mond water. Hier in Ghan waar ek die laaste tyd bly vreet...
  5. J

    A Touch of Tankwa Tour- December/January 2015

    :thumleft: :sip: what a great report. Everything to the T. Jou juffrou so baie trots gewees het op sulke fyn detail. Ek kan sommer nou pak en daai selfde trip gaan doen. Sit al die laaste 9 maande hier in Ghana en verlang my vrek na sulke trips. Jou report was nou net vandag die best medisyne...
  6. J

    BMW ENDURO HELMET and ALL ROUND BOOTS For Sale---SOLD---

    Hi Meerkat, you mentioned the neckbrace was used by a lady, i am concern about the size to fit a guy.....1.78m / 88kg. will it be possible to adjust to fit? Regards
  7. J

    Hepco&Becker Crash bars SOLD!!

    Hi, is the product still available? How can i contact yo? Thank you, Doggies
  8. J

    Panniers for sale-1200GS

    Panniers nog beskikbaar??
  9. J

    MY KTM 950 SUPER ENDURO FOR SALE - SALE WITHDRAWN

    Jagsding......would you sell the lang rang tank seperate......
  10. J

    Wanted: KTM 950SE Long range tank

    :'( :'( Dear Dogs, i am looking for a Long Rang Tank for a 950 SE. Want to go on the Desert Run  :ricky: :ricky:next month and the capacity on the current tank will not allow on the long stretches, Please help. Baie dankie Doggies
  11. J

    1200GS Trax 37l Pannier and Racks

    sorry, bit BC on the site. What is the pm function.....sorry for the trouble :-[ :laughing4:
  12. J

    1200GS Trax 37l Pannier and Racks

    hi where is the kit located. Just what i want for my 1200GS. I have a set on the 990 but need the funny box for the GS.....still available?
  13. J

    SOLD 2006 KTM SUPER ENDURO SOLD

    Hi Len, can you please add the km's of the piece and were i can have a look at it. I am very interested in the machine.
  14. J

    KTM 950 Super Enduro for sale****Sold*****

    :( :( :-[ sorry nie die forum behoorlik gelees nie. dankie vir die PM. hier is my mail adres  [email protected]      as ek net wakker was kon ons dalk geswop het met my 990S
  15. J

    KTM 950 Super Enduro for sale****Sold*****

    :drif: Please let me know if this piece is still available???? I was FAST asleep and missed out on this opportunity
  16. J

    KTM 990/950 Accessories

    Hi Mambat. Original KTM Hard-Part Crashbars Includes all fittings Excellent condition R1500 Is dit nog beskikbaar? Het jy dit van n ander fiets afgehaal of was dit bestel en nooit gebruik nie. Ek stel belang asb. Sal net volgende week in die buiteland wees maar ons kan per mail gesels as dit...
  17. J

    Sold - 2008 KTM 950 SUPER ENDURO R - 'Mad Mike'

    Shane, dagse doggies die kant. Ek nog in Kenya en sal Satedag terug wees. Is ons nog aan vir die besoek? sal Saterdag oggend bel. Is jy beskikbaar in die middag?
  18. J

    Sold - 2008 KTM 950 SUPER ENDURO R - 'Mad Mike'

    Yes Muffin Man, is daar iewers waar ek jou skakel. Ek dink ek moet met n m....se spoed hier n plan maak. Dankie Doggies.
  19. J

    BMW GS Side Paniers - For Sale -SOLD!!!

    good morning, do you have the brackets for the as well. Regards Doggies
  20. J

    KTM 990 crash bars

    Can you please add some pictures and maybe share the make of the product. Thanks Cobus
Top