Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. J

    2005 KTM 950adv for sale

    2005 KTM 950 adventure te koop....... 67000km. Trax panniers en Givi topbox. Matalic oranje. Leo Vince exhaust pype.  R55000. 00 Kontak my by 0824940517 vir meer inligting.
  2. J

    Hallo from the Sandrider of Hoopstad

    Hi, ek is Janes Barnard (Sandrider) vanaf Hoopstad in die Noordwes Vrystaat. Is 36 jaar oud en 'n mielieboer van beroep. Is gebore op Hoopstad en grootgeword op die plaas. Ons het baie sand en ry vanaf my kinderdae bike (RV 90 fatcat, 185 ER, 200 XR, 500 XR), het die sandmonster al op 'n jong...
Top