Nou weer gesien hoekom ek graag met Pauli besigheid doen.
Vandat ek navraag gedoen het oor n item totdat hy terug kom om te bevestig seker nie eers 5 min nie.
So stuur ek bewys van betaling en kry die volgende antw,"Dankie vir jou ondersteuning en hier is jou tracking nr"
Vok dis lekker om 2013...