Ek het sopas hierdie hele thread gelees vanaf gister oggend.
Ek het die vermoede dat daar nie baie bates gaan wees as dit by veilings tyd kom nie.
Dit is sad dat baie mense nooit 'n sent gaan sien wat hulle oorbetaal het aan hom nie. Wat ek wel vir 'n feit weet is dat hy op sy moer gaan kry as...