We have a 2015 XT1200ZE Silver and Blue (not registered) so will be 2016 reg. with only 1200km on the clock. I'll send you a PM with more details and pics.
I don't know to much about the main event of the weekend, but internationally it's huge with games and out rides and and... SA weekend, its sound like most of the guys and girls will arrive the Friday @ Zandvlakte. However, there is a group that's starting on the Wednesday in Mosselbay. Because...
Apparently the neighboring farm has a bush camp for tents. It's only 4km from Zandvlakte. I'm sure "public transport" can be arrange when balance might become an obstacle... :ricky: :peepwall:
I'll confirm with the event planner...
This looks like an interesting event. :ricky:
2-5March 2016, Zandvlakte, Baviaanskloof
Check out the FB link for more info... https://www.facebook.com/events/823829231061650/
Oom Fourie, dit was net 'n plesier om te help. Baie dankie vir die goeie woorde en sal hulle almal een hou minder slaan vir goeie gedrag ;) Jammer ons kon nie rustig klets nie, dit was taamlik dol daardie twee dae... Ons kyk uit na die volgende 10K... :ricky:
" you can secure it with your tow rope," :spitcoffee: :imaposer: :imaposer: :imaposer:
Kyk Jakkels, jy kan baie %*% praat, maar hierdie stelling het maar amper aan my eie trane laat verdrink!!!!!!!!!! :imaposer: :imaposer:
Moenie die volle verhaal vertel nie... ! Hier met Vol. 2...Oright boys...
"Die vinnigeR bloue... van George tot amper in Willowmore en Klipplaat en terug tot in George..."
Sien... hier gaan die *(%^&%(*$% praat al weer...! Eks van die lug af...!
Marius is klaar op volgede jaar se lys... ...
Baie dankie Tannie Vis vir die mooi wense, ek wag vir daai drukkie... Dit is altyd lekker om bietjie te kan terug gee... Dit is einlik Jakkels wat die goeie gedagte gehad het en my die werk laat doen het.... :biggrin: dankie Jakkels vir 'n besonders idee en al die reelings!... en Johan om jou...
:thumleft: Wat kan ek sê... die Super Tenere verkoop hom eintlik self, ek doen net die papier werk. Baie dankie vir jou besigheid en gaan ry nou daai Bloue en hou op tik.... :ricky:
:bueller: wat kan ek sê... het probeer... maar...... BAIE geluk julle 2, mag julle daai kaart vol ry... nou moet ek seker die GSA manual gou gaan download... :ricky:
Vossie!! Eks bly daai bloue loop soos stroop!!! :ricky: Was lekker om julle te ontmoet en weereens dankie vir die ondersteuning!!! Ek moet krediet geen aan Emile wat so mooi kyk na julle ysters... :thumleft:
Afgesien dat Jakkles weer die spotlight, HID light en Blue light gesteel het ...