Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. F

    GT 1200 For Sale

    Ja , ek was saam met Maniac op die trip toe hy na die fiets op Upington gekyk het..! En nou moet ek vir jou byse dat die ouens hier op die site is wakker , en ek glo nie hy sal hier verkoop nie. Maar , you never know when the chicken crosses the river....! Die GT's staan op party vloere nog...
  2. F

    GT 1200 For Sale

    2007 - Silver 42 000km's 49 liter top box en klein swart top box volledige bagasie stel tenk sak bande 3000km's gedoen Offers tot en met R 130 000 sal oorweeg word.  indien jy R 130 000 offer is die fiets joune.  ;)
  3. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Weer n vragie wat ek voorheen gevra het , maar geen komentaar op gekry het nie.  Ek kry die konsep van die kleiner , ligter , en reg vir die job 650 , en dat die 1200 te groot , te swaar , te duur ens is. Maar waar pas die 800GS in die prentjie...?
  4. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Durtseeker, So , waar  staan jy in die saamgaan...?!
  5. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Hi Tallies en Milkybar , Dankie vir die support ! Ja , al 4 my kids het huise gekry , en ek weet vd 1100 in Bfn vir 60K , n swart een..? Ek bly maar toegespits op die Dakar , ek weet solo is nie die antwoord nie , maar dis wat ek gaan doen , so hoe ligter hoe beter. Die ding neem sy eie...
  6. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    UPDATE Laasweek was baie seer om my 4 honde te laat gaan...vir die laaste 3 jaarw as hulle my companions , saam my op die bed geslaap ens. Ek het intussen ook my fabriek opgegee , en gaan nou vir n wyle van die huis af werk , ek kort nog ching om die pakkie aanmekaar te sit soos ek dit wil he...
  7. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Dit raak al hoe meer n werklikheid...!  Helfte van die honde het al huise , ek het leads om dlak van Kairo af overlanders terug te bring , sal net die bike piggy-back of whatever , en n ou maat kan my inkry om seisoenaal bosbrande te beheer , hier in O-Tvl te begin , dan af Kaap  toe , dan in...
  8. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Ek dink dit gaan nie oor groot goenas nie , meer n ding van gatvol , en dit net doen
  9. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Man oh man ! Ja daars baie beplanning om te doen , watse panniers , etc. MJ ens wat Angola toe was , daars baie te leer daar ook... En die ding is hier travel ek solo, so tools , kit , tent , medical , en ek op daai Dakar...
  10. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Julle bevestig net my gevoel rondom die hele aangeleentheid. iemand wat groot is in besigheid , het een dag , toe ek hom vra hoekom hy so suksesvol is gese , hy gaan op gevoel. As n ding reg "voel", dan is dit reg... So , dis hoe ek oor die Dakar "voel". Moenie worry oor die fights pick nie. Ek...
  11. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Ek is tussen twee minds... Aan die een kant voel ek n 1200GS is die aangewese masjien , maar aan die anderkant lyk die Dakar ook reg vir die job.  Die een skool is van mening dat die Dakar goedkoop is om te diens ens , lig genoeg , maar jy kan laai. Prysgewys obvious 2 x Dakars vir n 1200...wat...
  12. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    UPDATE 2 Honde het al huis gekry , nog 2 oor....
  13. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Ek het NIKS wat my vashou nie , net my pragtige 4 wit honde , maar ek soek huise vir hulle. enige iemand wat weet van goeie huise , laat weet asb
  14. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Die RR .... Nou hoe wil jy he moet ek in die veld n RR gee , as ek nie beplan om terug te kom nie...?! Ek GAAN dit doen , het klaar ads laat hardloop om my honde te laat gaan , maar ek het verantwoordelikheid teenoor kliente met wie se projekte ek besig is , ek gaan dit net afhandel , dan is...
  15. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Vir die van julle wat ook dink om net als te los en die pad te vat , is dit nie wat die bikers in die 60's gedoen het nie...? Net GATVOL geraak het vir die society waarin ons operate , die fals mense ens , en net eendag opgestaan het , en besluit het om net te ry , weg te moer , waarheen ookal...
  16. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    En wat n manier om my andersins weer "k.k" dag te begin as om op die site te kom en te sien wat die response is , en die raad , THANX !!! Janee , come hell or high water , ek gaan die ding doen !!!
  17. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Ja die f skelms... Ok , so Dakar is dit dan , met sterk aluminium panniers , tankbag , tent , GPS , medical is ek gesort mee. My maat het n BMW agentskap , sal dalk bietjie op Dakars daar gaan werk en sien wat aangaan...
  18. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Hey Maniac , ek is nou die een ou hier wat so wragtie almal se drome gaan uitleef met die een....! en doen gaan ek vir hom doen !
  19. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    Ek hoor van die self diens , maar weet nie so lekker van n Suzi nie....! Gaan n ou dan met harde panniers , of soft bags. Die harde panniers klink net beter , veral as jy val , help sekerlik met die beskerming ook
  20. F

    Ernstige gedagte om als te verkoop , Afrika te verken

    My kop staan ook nogal Dakar toe , was net bang die ding is te klein , maar sekerlik nie , en daar is dan BAIE kleingeld van die GT oor...!!
Top