Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. H

    BMW F800GS or Suzuki DL1000

    BMW  sal ek se, onderhoud goedkoper en V-Strom het vir lank 'n Suzuki gery.  Het baie krag maar BMW hanteer beter op grond pad.  As ek dit reg het is BMW 50/50 en Suzuki 70/30 teerpad/off road.
  2. H

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Wow mooi pics!!!!! :thumleft:
  3. H

    Ride Along from Cape Agulhas - 7 April, 10:00am.

    Wat "n lekker aand!  Ek like daai pose! :mwink:
  4. H

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Baie dankie Pete en almal wat verantwoordelik was vir die Bash.  Dit was baie lekker ek het lanklaas soveel pret gehad en ja na vrydag aand se kuier en op skool klok duty wees wou ek saterdag stadig vat maar met die Stormers wat die Pienk Sterri Stampie outjies gewen het was die wiele weer aan...
  5. H

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Hy het darem die laaste ene gewen en toe wil hy nie meer saam speel nie. :laughing4: :laughing4: :laughing4:
  6. H

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Hey Stoeti die Brakes het darem vir julle lekker wakker gehou met die koshuis klok en die ching chong chang :laughing4: :laughing4: :laughing4:
  7. H

    WC Bash - Moordenaars Karoo

    Dankie Snafu, het vir Pete 'n pm gestuur. V-Strom het reeds vir my betaal. :thumleft:
  8. H

    Beginner

    Welkom ! Jy sal dit geniet hier by die honde. :thumleft:
  9. H

    the XR125L thread

    I love my little bike! ;D :ricky:
  10. H

    Jockstrap Pass (video of Lesotho Sky mtb race added)

    Wow insane!!  EK sal maar net die foto's kyk... rooi roete se agter end! :thumleft: :thumleft: :thumleft:
  11. H

    Newbie (Hottie)

    Dis reg laat weet ons as jy hier deur kom.
  12. H

    Newbie (Hottie)

    Ek het die curler storie gesien.  Amper was sy hare gemince! O0
  13. H

    Newbie (Hottie)

    Rynet se vir V-Strom jy laat nie op jou !@#$ nie!
  14. H

    Newbie (Hottie)

    Dit help altyd om 'n gesig by die naam te kry!  Ha ha ha hoor jy ry nou 'n 1200 BTW (BMW) :laughing4: :ricky:
  15. H

    Newbie (Hottie)

    Jaaaa ek dink ook so! Is Rynet nie pragtig in die vroee oggend ure nie! Dis nou een ding van ons honde ons is altyd pragtig.
  16. H

    Newbie (Hottie)

    Dankie Rynet.  Jy het my al ontmoet Clainwilliam Dam.
  17. H

    Newbie (Hottie)

    Baie dankie Firecoast ek waardeer! Ek hoor V-Strom het jou al die dae gegee met die bier en die camel pack.  Net so griewelik soos ek hom ken.  :imaposer:
  18. H

    Hello

    Welkom!
Top