So i took delivery of my R1200RT on Thursday(2 weeks ago), toe brand my gat amper nou soos toe jy as kind daai R1 in jou sak het wat so ching ching maak as jy loop, sien geld wat ching ching maak moet ge-"spend" word. Nou ja toe, is dit ek en Google en jis hy is nou jou maatjie, ek wil nie te...