Seling my KTM 690R. 2009 model. Approx 22 000 km on the clock.
Female owner.
Long range tank, brand new handguards and FMP pipe included.
R50 000,00
Contact: 082 457 0450
Dis met 'n seer hart dat ek my baba nou laat gaan. Ek het hom baie mooi opgepas en soek 'n goeie baas vir hom.
KTM 690 Enduro 2010
R50 000.00
Die fotos sal die res vertel. :sip:
Cecile
Dankie aan al die Caledonners. Soos gewoonlik was dit fantasties. Ek is lekker vol bloukolle van die lekker valletjie :imaposer: maar ek en die bike is darem nog heel. Sien julle volgende jaar.