Ek is gisteroggend daar verby toe dit klaar gebeur het. Het gesien daar staan 'n silwer Transalp maar die mense en voertuie het al saamgedrom en ek kon net sien iemand is besig om 'n vrou te troos.
Dis ook maar 'n gevaarlike kruising daai met tye, mense vat baie kanse daar.
Sterkte Sputnik.