Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. V

    1150GS for sale, want to upgrade to 1200GS

    OB1, you sound like the wise1. thx
  2. V

    Middag daar

    thanks almal. Vasvat
  3. V

    BMW Adventure 08 - SOLD

    Lyk great, ek sal hom maklik vat, maar iemand moet eers my 1150 vat.
  4. V

    1150GS for sale, want to upgrade to 1200GS

    Thanks, will keep you posted.
  5. V

    1150GS for sale, want to upgrade to 1200GS

    Swannie, stuur maar n epos, dan gesels ons. Kyk onder my profile, daar is opsie vir "send personal message"
  6. V

    Wanted : 1150 GS

    https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=34369.0
  7. V

    Wanted : 1150 GS

    Myne is ook te koop old post: Manne, ek wonder of n opgradering van n 1150 na n 1200GS die regte ding is om te doen, maar kom ons kyk of daar belangstelling is in die oulady 2002 1150 GS standaard (no ABS or Heated Grips) 24,000km Top Box, Bande 60-70% Paar roes merkies, dit gebeur as jy by...
  8. V

    1150GS for sale, want to upgrade to 1200GS

    Thanks Boerie. Ja hy pla my nie eintlik nie, maar jy weet as n man se gat jeuk, dan kan net n nuwe kar of nuwe bike dit voldoende krap. Miskien moet ek maar net nobblies opsit en hou vir altyd.  Dit gaan n versamelaarsitem wees eendag. Ek het die protecters en die GPS handlebar cradle by...
  9. V

    1150GS for sale, want to upgrade to 1200GS

    Jys reg, ek moet seker n paar fotos opsit. Die hoof rede vir upgrade is die gewig, wat veral n groot rol speel in die sand. Ek het nou al paar keer met 1200 in sand gery en ek voel net gemakliker. Thanks,
  10. V

    1150GS for sale, want to upgrade to 1200GS

    Manne, ek wonder of n opgradering van n 1150 na n 1200GS die regte ding is om te doen, maar kom ons kyk of daar belangstelling is in die oulady 2002 1150 GS standaard (no ABS or Heated Grips) 24,000km Top Box, Bande 60-70% Paar roes merkies, dit gebeur as jy by die see bly. Easyloader waentjie...
  11. V

    Middag daar

    Thanks!
  12. V

    Middag daar

    Nuwe lid, hallo vir almal, Veilig Ry, Vasvat
Top