Jis julle klomp bliksems. Vandag hat daai 450 se saal my geeet. Tussen Brandvlei en Loeries het ek heelpad 120 geloop en na drie dae in die saal, ek was op. Dankie aan al die nuwe manne en vroue wat ek ontmoed het julle almal is moerse cool. Van julle weet waar ek bly kom maak n draai. Groete...