Daai pad draai af net voor jy by die grens pos in gaan ,draai links en dadelik weer regs dan gaan jy teen die buitekant van die grens pos se draad af vir so 150m tot teen die Kaftan lyn die pad is geteer tot by Weipie .Dan kan jy weer op die Messina -Pontdrif pad kom .Hoop dit help