Kawasefi die gebruik van my krag gaan jou 6 labels kos, die staanplek van jou fugly se huur is captain en my pillion se jetta wat buite slaap is n bottel amarula. ek dink die tyd is hier vir nuwe klr's, siende my bloumasjien nie oor 6000 rpm wil gaan na ons sy carb gedoen het die naweek nie.