Hallo al my naastes, ek is al so lank op die forum en het my self nog nie eers voor gestel nie we'll ek woon in vryheid. Jammer dames ek is getroud met oulike smurfie en het nog 2 smurfies, die eerste smurfie is wilne sy is nou 5 jaar oud en die 2de smurfie is nou 6 maande haar naam is amore...