Kan julle asb 'n newbie help.
Wat moet jou banddruk wees as jy op teer ry en dan af gaan op 'n
grondpad.Ek praat van 'n gewone sekondêre pad tussen twee dorpe.
Ek is Jenn, woon in die wonderlike Oos-Vrystaat. Ek ry huidiglik a Yamaha TDM en geniet dit baie om te ry al ry ek meeste van die tyd op teerpaaie. Ek is nuut tot "Adventure riding" en ry ook 'n Honda Transalp. Ek geniet die forum.
On 2009-09-18 a 21 year old Male crashed with his BMW bike in Reitz, Eastern Free State.
His right hip and leg was badly broken. At the scene this poor guy waited more than 1 hour 30 minutes for the abulance to arrive. His parenst was at the scene and decided that he must be taken to Bethlehem...