Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    RD, jy moet maar dat Marius jou vertel hoe sy gat gevoel het op die KLR.  Ek het nog nooit n kleiner bike as n 750 (Honda 750F road bike) gehad nie en my eerste adventure bike was die GS (behalwe so paar outings jare terug voor ek bang geword het, n Yamaha 500 XT).  Die kleiner bike is makliker...
  2. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Die laaste woorde van my af - 30 November 2009 Dankie aan almal vir die belangstelling en die gesondwordwense vir Danie en Magda My Raad Bly bo-op die bike Pak so min moontlik Doen jou RR in MS Word en nie direk in die editor in nie Pasop vir time-out as jy jou RR doen Danie besig om aan...
  3. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Nelus, ek sal jou bel.  Nou n bietjie laat en ek gaan so bietjie krieket kyk.  Ons praat van die Krohn's as ons van Reg praat?
  4. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Baie dankie vir al die aansporing.  Ek is al weer uit tyd uit, maar sal graag hierdie RR afsluit later die week.  Danie en Magda is fine.  Danie kom Donderdagaand by my kuier dan gaan ek hom vertel wat hy alles gemis het.  Magda begin loop sonder die moonboot. Nog so n paar fotos langs die...
  5. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 12 – Dinsdag, 20 Oktober 2009 Soos meeste oggende is ons 07h00 op pad.  n Donkie spring voor Mars in nog voor ons die rivier oorsteek.  Wakker wees manne.  Ons klim die 4x4 roete uit Wuppertal uit.  Op n kol probeer ek 2 de rat en stol.  Omdat ek staan slaan my lugpyp die windskerm. Ek dog...
  6. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 11 – Maandag, 19 Oktober 2009 Ons is weer vroeg op, pak en laat waai deur die Garies Maandagoggend verkeer (foto hieronder) Op Pad Al die lae en die skaduwee puisie Die pad na Vanrhynsdorp is lank en die wind is weer op ons van die kant af.  Ontbyt op Vanrhynsdorp, "die blomme...
  7. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 10 – Sondag, 18 Oktober 2009 Vroeg op, geen wind.  Voorspelling 50 knope.  Die view voor ons B&B Ons spring toe vroeg weg op die teer na Steinkopf.  Interressant is dat elke tweede paal n nes van of n valk of kraai het met kleintjies in.  Pad is reguit en ek bekyk die voelstorie, tot ek...
  8. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Yes Franswest, ek het gewonder of iemand die logo op die T-Shirt gaan optel,  Mars was ook daar van Graad 1 to Std 10 (ou garde praat nie van Gr 12 nie.  Dit is juis waar ek en Mars mekaar ontmoet het.  Ek was net daar van std 8 -10 (71 - 73)
  9. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 9 – Saterdag, 17 Oktober 2009 Word vroeg wakker, die vuur smeul nog, die rivier loop nog, nog geen mense, eende, voels, dou en die lewe is nog steeds lekker.  Maak gou n Rooibos, borsel tande in die Gariep en met n swaar hart verlaat ek een van my gunsteling kamplekke op die trip.  Die lug...
  10. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Die res kom
  11. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 8 – Vrydag, 16 Oktober 2009 Ons is vroeg op, pak en sien dat my agterwiel n bietjie pap is. Ek moes iewers n lekkasie opgetel het en ons “plug” hom toe eers.  Dit is een van daardie inskroef goed met die plastiese oor wat jy dan afbreek.  Hy het nie goed gewerk nie, want ek moes die heel...
  12. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 7 – Donderdag 15 Oktober 2009 Ek is vroeg op en verken n bietjie verder.  Kry die plek waar die warm water uit die aarde kom.  Volgens die bord moet jy versigtig wees, water 65 grade.  Daar is n rede vir die bord, ek brand my vingers. 65 grade is flippen warm. Ons trek lig aan, los al die...
  13. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Magda en Danie is altwee OK.  Magda is frustreerd omdat sy nie mobile is nie.  Danie het al so paar operasies gehad op sy gewrigte en die dokter is gelukkig met sy progress.
  14. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 6 - Woensdag 14 Oktober 2009 En toe was daar 2 ….. Ons eet n lekker ontbyt by die hotel en probeer vergeefs om die ongeluk by die polisie aan te meld.  Die reel is dat Danie dit self moet doen.  Geen redenasie sou dit verander.  As hy siek is, moet hy beter word en dan terug Karaburg toe...
  15. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Dag 5 – Dinsdag, 13 Oktober 2009 Plan - Ontbyd, ontspan by Augrabies, Pofadder, Onseepkans, (oor die grens na Namibie  Karaburg, Ai Ais ..... Mars se verjaarsdag.  Min sou on sweet wat die dag sou inhou..  Daardie dun bloumatrassies werk nie so lekker nie en ek het 2 gehad (een was Magda s’n)...
  16. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Hier kom nog
  17. P

    Daar was 4 **** toe 3 *** en toe 2 **

    Daar was 4 toe 3 en toe 2 Die trip report het begin as Strand – Noord Kaap – Namibie – Cederberg en terug.  Die editor op Wild Dog het my so bietjie uitgefreak so ek het besluit ek sal die RR in “Word” skryf en publish onder die nuwe naam - Daar was 4 toe 3 en toe 2.  So, ek vra om verskoning...
  18. P

    Strand - N/Cape - Namibie - Cederberg and back

    Na al die probleme met die WD editor het ek die RR in Word begin skryf.  Het vanaand dag 4 -12 klaar gemaak.  Moet nou net die fotos insit dan het julle die hele lot.  Dankie vir al jou hulp met die skryf van hierdie RR Mars.  Sonder jou sou ek nou net gewees het waar ek nou is.
  19. P

    Strand - N/Cape - Namibie - Cederberg and back

    Hi Dustdevil Thank you for the advice.  Yes, I am busy doing it in Word now. Regards
  20. P

    Strand - N/Cape - Namibie - Cederberg and back

    Ja, sy sit hier by die huis rond en is gatvol met haarself.  Ek is nie die beste nurse in die omgewing nie.  Gelukkig help my dogter baie.  Sy sal fine wees.  Dankie vir die belangstelling.
Top