Hi Guys
I need some help ,please. When my bike is cold the gearshift is fine but when it is warm it shift up but does not want to gear down.What can be the problem?
Hi Mark weet nog nie beplan nog sal laat weet
Het Attakwaskloof al n paar keur Gery Dit het net nou te duur geword die laas te keur moes ons R 200 per fiets betaal.
Ek het met een van die boere gepraat ,hy se die roete bestaan maar is privaat grond en al die hekke is gesluit.
Ons kan gaan kyk maar sal nie kan deur gaan nie.