Ek het so week gelede met mense op Middelpos inverbinding getree, hulle se die pad tussen Middelpos en Calvinia is baie goed, maar kon ongelukkig nie terugvoer gee oor die pad tussen Sutherland en Middelpos gee nie.
Ek het so week gelede met mense op Middelpos inverbinding getree, hulle se die pad tussen Middelpos en Calvinia is baie goed, maar kon ongelukkig nie terugvoer gee oor die pad tussen Sutherland en Middelpos gee nie.
"Hinksding" :peepwall:
Het jou PM gestuur - Wild HOG en Me Wild HOG is in, ek wil asseblief 'n skaapkop :drif: met Vrydagaand se ete bestel. Betaling sal vandag geskied.
Groetnis,
Wild HOG :ricky:
OK - sien ons is op die reserwelys - geen probleem - laat weet maar as daar 'n paar mense...
Is daar dalk iemand wat redelik onlangs die pad (R354) tussen Sutherland en Calvinia gery het, ek sal graag wil weet wat is die toestand van die pad.
Groete,
The Wild HOG
How D "mates"
This kind of talk has been around between bikers (some kind) since I can remember.
Me and my lovely wife are keen bikers. I have been biking since 1980 (and riding a HD since 2005), she has been riding her own Harley since 2006 and has done close to 50 000 km on her own bike...
How d "mates"
Me and my HD, done just about every tarr road (and some gravel) in this country. Starting to look at other options.
This "dual" bike thing is starting to tickle my fancy...........
Might concider to buy one as a second bike.
Greetings