Die diefstal het my aandag getrek. Ek bly langs Atlasville, in Farrarmere, naby die Mc Donalds/KFC in daardie besige straat. Op sondag die 27st November (toyrun dag) het my hond my so om 03H30 wakker gemaak. Ek kon hom nie stil kry nie en het uit gegaan. Daar kry ek my garage deur halfpad oop en...