Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. D

    I need to borrow a bike for a weekend

    moenie jou asem ophou nie.
  2. D

    Trade section

    Wat het gebeur dat geen bikes adverteer word nie, maar moer baie ander kak?
  3. D

    My trip af Verneukpan 2013 toe

    Subie, jy lewe nou die droom!
  4. D

    Survivor list Verneukpan

    Dankie julle. Dit was lekker.
  5. D

    Verneukpan (2-3 places open) CONFIRM CONFIRM CONFIRM PLEASE

    Dankie Hings vir al jou moeite om 'n lekker ding moontlik te maak. Jy kan my "monkey" se naam as Langeslange op jou lysie invul. Sorg asb vir ons elkeen 'n kop. Ek reken met jou af op die dag.
  6. D

    You know you are a BMW 11xx owner when.....

    The only bike to up-grade to is an Ural!
  7. D

    DR500 Forsale "Sold to lucky number 3"

    Ek stel belang. Stuur asb jou nr vir my. Pierre
  8. D

    Kransgat jou lekke deng. Post julle pics hier

    Dankie almal, was lekker. Spesiaal dankie vir die slaapplek Connection-man. Jammer jy het nie geslaap nie.
  9. D

    BMW 1200 GS for sale

    hings, dit lyk nie vir my die mense het geld nie.?
  10. D

    BMW 1200 GS for sale

    47000km Dankie. Wat soek jy in die dorp?
  11. D

    BMW 1200 GS for sale

    2006 1200 gs, fsh, abs, heated grips, lekker ingery, R72000 vat incl. Het amper 'n jaar laas gery, maar vir jou sal ek die battery jump en hom was. Ek wil hom verkoop om 'n 1150 te kry wat wil pas op 'n sidecar, as jy dan moet weet.
  12. D

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Jammer, die Kobra se kop is platgekap. Moet blykbaar daai naweek 'n slag by die huis bly. Ek weet mos glo hoe lyk dit daar.
  13. D

    Loeries - Verneukpan trip Done and DUSTED

    Ek sal nog met jou praat H. wil eers toestemming kry. Ek sal nie slaapplek op Sodom nodig he nie.
  14. D

    Honda Goldwing for sale

    Nee nog niemand wat belang stel nie. As iemand belangstel kan ek hom vra om te kontak. Ja Fe, dit kan amper 'n lykswa wees.
  15. D

    Honda Goldwing for sale

    Dankie vir reaksie. Hings, ek probeer jou bel. Ek hoor jy was al weer op 'n lekker plekkie. Die ding van die fiets is eintlik so. Dis die begrafnisondernemer op Vredendal se fiets, en hy verwag besigheid om baie op te tel oor die feestyd, nou wil hy 'n opgradeer na iets groter. Hy dink aan 'n...
Top