Goeie naand almal,
my naam is Wouter is bly in PTA , ry n' transalp 650 . Was lank uit die motorfiets kring as gevolg van gesondheid maar is nou darem weer aan die gang en sien uit om wilde honde raak te loop. En het juis my 2 de fiets weer van die forum af gekoop.
Groete