Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. Vaalseun

    10 days through SA

    Been flipping through some old RR's and this one caught the eye. 
  2. Vaalseun

    My EC Bash adventure (broken)

    Ai ouboet, dit was nou slegte geluk. Ek is bly jy het darem andersins heelhuids daarvan afgekom, dit kon veel erger gewees het. Jy is duidelik 'n taai seun. Sterkte, hoop jy voel gou weer beter.
  3. Vaalseun

    Twee Gautengers toer af na die Suide

    Dankie vir die RR, dit is darem maar lekker om die lang pad te vat. Ons bly voorwaar in 'n mooi land, al is daar so baie issues.
  4. Vaalseun

    Cape Town, Botswana, Zimbabwe, Mozambique, Swaziland, Cape Town

    Baie nice, hardcore. En wat 'n voorreg om dit saam te kan doen. Dad is nog in goeie shape, hoe oud is hy?
  5. Vaalseun

    A Touch of Tankwa Tour- December/January 2015

    Now that was a nice RR. Sommer so alles op een slag. Thanks for taking us along.
  6. Vaalseun

    12 years later and she said yes

    You deserve it! Enjoy.  :drif:
  7. Vaalseun

    2008 R1200 Adventure

    Bling King does it.
  8. Vaalseun

    Gauteng to Gamsberg in 12 days

    By demand, here's the routes for day 1 and also the last stretch.
  9. Vaalseun

    Gauteng to Gamsberg in 12 days

    Jis Schalk, hoe jaloers is ek nou. Daar gaan seker nie 'n dag verby dat ek nie terugdink aan hierdie trip nie. Jy gaan dit baie geniet, en ek hoop jy ry veilig. Namibia is 'n fantastiese motorfietsbestemming.
  10. Vaalseun

    'n Trippie na Verneukpan en terug

    Dit was nou lekker om te lees. Ek will ook nog 'n lekker trip deur die karoo doen voordat die lorries en boormasjiene begin inbeweeg.
  11. Vaalseun

    Share your Gopro Action Cam Videos Here

    Freedom in the Freestate https://www.youtube.com/v/Tmor3Bn2Wv4
  12. Vaalseun

    RAD Adventure Modderfontein moved?

    Did they close down or just moved? Wanted to swing past there this morning, but they're no more. There's now a Subaru agency.
  13. Vaalseun

    Three Dawg's Random African Pictures

    Thanks for sharing. That was nice to scroll through.
  14. Vaalseun

    Boots & boots

    Had a small incident on the weekend when my foot connected with one of these reflector-thingies on the road. I had "city boots" on, and the knock to my foot was, shall we say, painful. This morning I got myself a pair of Garnae's. Quite pricy though (R7,200).
  15. Vaalseun

    Waar is al die Kosmosse?

    Lekker ride. Ek vermoed die kosmosse was bietjie vroeer hierdie jaar, alhoewel ek saamstem hulle is minder. Ek het hierdie foto geneem so 10 km buite Sasolburg op die Koppies pad, omtrent 'n maand gelede. Dit is 'n klipgooi van waar jy gery het.
  16. Vaalseun

    Camping or movement alarm,

    Dit lyk nogal of dit kan werk. Ryg 'n lang dun kabel deur al jou goodies, en dan deur die laptop alarm.
  17. Vaalseun

    Thoughts on stages in life on a long distance commute...

    Jis uncle, you's a deep oke.
  18. Vaalseun

    Richtersveld. What is it with this place?

    Ok Avontier, moet nie lat ons jou ophou nie. Ek dink dit gaan baie mooi wees om in Namibia te ry hierdie winter wanneer al die gras geel geword het. Het ook gesien in LMG se RR hoe groen die wereld is. Ongelooflik ook hoe saad wat in die grond bly vir 'n lang tyd, weer ontkiem as die...
Top