Hi all
I am thinking of selling my trusty GS1200 BMW
Colour: Blue
Extras: Top box, spotlights, crashbars
Excluded: BMW Panniers
All services done by BMW
Price R65 000.00
Need however new grips.
My contact number: 0833042932
Dankie aan almal wat nog n lekker bash moontlik gemaak het. Weereens n paar baie nice mense ontmoet! En Heimer sterkte met die begrafnis en reelings Vrydag.
Hi almal
Kan iemand my dalk help by wie ek Metzeler Karoo3 bande vir my GS kan bestel, en laat courier?
Ons in die Noord Kaap is biekie geskroef as dit by opsies oor bande kom.
Trip earlier this year to Mozambique. Three friends enjoying a couple of 2M beers.
unfortunately our tents are left and right of the pic as well as our bikes.
Jip, ek het 3 weke terug weer daar by die Clarens inn oorgebly op my toer deur Lesotho, Swaziland en Mosambique.
Ek stem, dis weer tyd vir n lekker kuier daar op Clarence!!
Thanks for your input and advice Mr Zog and Cave girl. Last year we did Botswana, Zambia and Namibia. Zambia was a nightmare, (beautifull don't get me wrong) but a lot of corruption. I/we look forward to a more pleasant experience this time round. Thanks again.
Thanks Mr Zog, great advice about not giving your passport to a cop. if you haven't given me this information i would have given mine. Do you maybe know if one wants to get 3d party in advance if it is possible for someone else to get for you, as i am not close to any AA agent/shop?
Hi fellow dogs
Myself and two of my mates are planning a trip through Swaziland and Mozambiqe at the end of April. Can anyone give me some advice on what paperwork is needed to take along, for example third party..... etc.
Thank you
Dankie aan almal, ek het great mense ontmoet die naweek. Wat n lekker wegbreek was dit nie, en die ride Saterdag was great, en ja Laurika die bokkies was gestreel, lol.
Tot volgende keer dan.
Hi all, thanks for a great bash, had a hell of a lot of fun this weekend.
PS: Laurika i have got some nice video of the inside of your mouth lol. :3some:
Hope every1 got home safe.
Till the next 1.
Dankie stofdonkie, ek het biekie vir na google maps gekyk, en ek moet sê die R355 lyk vir my na n lekker pad. Ek dink ek sal met hom afgaan en dan met een van die ander roetes terug kom.
Einde van april gaan ek weer af, en dan sal ek dalk die ander 2 opsies vat. Dan het ek sommer al 4 roetes in...
Enige voorstelle Snafu? Ek ry maar altyd n jerry kan saam net vir ingeval, so brandstof sal seker nie n groot probleem wees nie. Maar die roetes wat ek kies sal seker maar alles afhang van die tyd wat ek tot my beskikking het.