Daai klink minder lekker ... mind you ek het self 'n bietjie van 'n kuier sessie Saterdag aand ... kan 'n kots 'n bietjie, ry 'n bietjie oefening raak .. veral met my onfiksheid ! Maar met my skills is daar geen kans ek ry voor Bus, so hy sal maar moet keer vir sy kop van agter :mwink:
Sorry...