Kyk by enige kamp en buitelugwinkel vir klein rugsak, het een vir R 100 gekoop by visvang en kampwinkel.
Baie het agterin plek vir bladder en kyk dan vir goedkoop bladder, Cape union ens.
Koop net die een met draaikraanjie, en nie kleiner as 2 liter nie.
My stel werk al jare.Hoop dit help :)