oooh, nie lekker nie. ja, jy ry verby perde plekke. die een pad moes ek ook een keer omdraai, maar die ander een kom ek toe by die spoor uit. Ek is vandag terug van Stellenbosch daar deur en daar was water (of ek het myself natgemaak) :drif: en geen nors boer-perd-vroue nie, maar ek kan nie...