Fark me, dit lyk befok Vernon!! Eers bietjie gesukkel om weer online te kom na ons trek! gooi mielies my ou en vra vir die Ingilsman om n paar kiekies van sy bike te post.
Ha,ha international viewer nogal!! Gooi bietjie a few pics as jy en die Engelsman aan die oefen is, wat gaan hy aan die 690 doen? Oorreed hom om ook te post.Looking good man...Sterkte.
Take a break from work and work faster, farking hell, why so slow...ha,ha. Nou weet ek hoe kom Kevin die easy way gekies het! Enjoy en hou ons op hoogte.