Thanks Pleco for the concern letting the boys join you guys on a ride. The parents are the responsible parties. I feel we must not think about signing indemnities because it is an open forum for anyone to participate and join in the planned rides. Individuals need to decide if they are capable...
Snafu hkm sit oom nie n schorch op die xr nie. Ek het nou n schorch op my nxr. Dit het n groot verskil gemaak. Ek het nou meer power en n beter top speed. Dit klink en lyk ook baie beter.
As bigEd dit nie vat nie kan ek dan aseblief 2de opsie kry my pa koop more n tt600. As bigEd dit nie vat nie kan ek dalk oom se nommer kry sodat my pa oom kan kontak. Danki.