Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. jakesvv

    pretoria trip

    enige iemand wat belangstel,ons doen more 10de in trip rondom pta noord dinokeng area. Ons vertrek om 9H00 vannag mcdonalds in ou hans strydom nady R21. julle is welkom
  2. jakesvv

    Is die den beskikbaar

    Hallo almal ek beplan n naweek trip na die die den toe. Ek wil weet of die den nog beskibaar is vir enige wilddog lede. Ek sien daar is lanklaas iets oor die den geskryf.
  3. jakesvv

    ROETE ADVIES ASB.

    Ek ry saterdag middag Parys(fs) toe vannaf centurion en wil graag soveel as moontlik grondpad ry. Is daar enige roetes asb.
  4. jakesvv

    lekkende radiator

    Wie kan n motorfiets radiator regmaak in pretoria omgewing. Het begin lek.Ek hoor dit is nie so maklik om motorfiets radiator reg te maak nie.
  5. jakesvv

    sok hulp

    Hi almal ek soek hulp ons toer in calvinia en my klr 650 se clutchkabel het gebreek wie kan help aav.
  6. jakesvv

    brandvlei brandstof

    Hallo almal .Ons ry volgende week op n karoo trip en ons slaap volgende saterdagaand in Brandvlei, is daar n petrolgarage wat na 1nm. oop is en sondag ook. Is daar ook enige kamp plek daar in rigting na verneukpan.
  7. jakesvv

    Breedtsnek

    Ek is lus om Sondag vanaf Centurion na Breedtsnek en terug te ry.Wie is lus om saam te ry.
  8. jakesvv

    baviaanskloof kamp

    More almal, ek beplan n trip in middel november af Baviaans en karoo,soek inligting oor waar is beste plek om in Baviaans te kamp(min of meer in middel van kloof)+watter kant af is die beste om te ry oos of wes. Wie het al in karoo lang die pad al gekamp.Wil graag daar naby Beervlei dam kamp+...
  9. jakesvv

    Dag trip na waterberge

    Hallo wilddogs. Ek beplan om sondag 21/07 n dag trip te ry  na die waterberge vannaf pta. Wat is die beste/lekkerste roete om te ry. Wie wil dalk saamry.
  10. jakesvv

    wat is die beste vir n beginner

    n kolega wil begin adventure ry en wil nou vir hom n fiets koop.hy kyk tussen die klr650 en tenere660. watter 1 is die mees ekonomiese/bekostigbaar op die lange duur? :black_knight_standing: :cussing:
  11. jakesvv

    Pad na Memel

    More Wilddogs.Ons gaan volgende naweek Memel toe ry,wil weet wat is die beste pad na Memel sonder om hiway te ry.Die wederhalf is besig om te leer ry,wil haar nie nou afskrik met slegte paaie nie.
  12. jakesvv

    leerling lisensie kodes

    Wil graag iets uitvind.My vrou het  vandag gegaan vir leerling lisensie vir motorfiets.Op lisensie staan (tipe lisensie kode1) Kode1is mos vir persone wat jonger is as 18 en net met 125cc mag ry. Of geld kode1 vir alle leerling lisensies.
  13. jakesvv

    bike/quad traler te koop

    Ek het n 1bike/quadbike trailer wat ek wil verkoop. geen papiere.Sal more foto plaas.Baie goeie toestand R4000.00
  14. jakesvv

    AFter market exhaust vir GS 1150

    Waar kan n ou n aftermarket exhaust kry vir gs 1150 oorpronklike klink nie mooi.
  15. jakesvv

    offroad foot pegs

    Ek het klr650 offroad footpegs wat ek wil riul vir sandaard foot pegs vir klr
  16. jakesvv

    accommodation in elliot/ugie/rhodes

    Ek beplan om" trip" van 3dae te doen in Elliot/Ugie/ Rhodes omgewing gedurende Desember maand en wil graag weet van enige slaapplek in daardie omgewing wat redelik goedkoop is.
  17. jakesvv

    Nuwe intrekker

    nuut by julle, hoop ons gaan die grondpaaie plat ry. Jaco
Top