Triumph Explore 1200 te koop. R80 000
2012 model
70 000km
Alle dienste by agent
Baie ekstras
Plus,,,Triumph leer baadjie
Triumph tankbag
Triumph Pillion Bag
Prys onderhandelbaar
Kan ook deur agent werk.
Hallo almal
Ek is Gerhard en bly op Klipheuwel. Is in die transport bedryf of sal ek se tranesport.
Is al n tydjie op die forum en my broer Riaan ( varkie ) het gese dis nou tyd dat ek my
voorstel.
Ry n triumph...