Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. fesh fesh

    Beestekraal 1150 GS Record Event: Who was the lone 990 KTM rider on Saturday?

    Hy ken die gesegde " Meng jou met die semels dan vreet die varke jou op "
  2. fesh fesh

    KTM 1190 Adv

    Sien ek n brandewyn vlekkie op die crashbars ?
  3. fesh fesh

    UPDATED: H2O down... and robbed!

    Jafta ! jy kon niks anders van hul verwag het nie
  4. fesh fesh

    BIKE THIEF - hier is die douschbag...

    dan is die k..nt nog wit ook en met n girl langs hom in die kar.
  5. fesh fesh

    WANTED - KTM 950 adventure - SORTED

    My 950 is te koop. 2005  met ongeveer 70 000 op die clock. Baie goeie toestand. Leo Vinc pype sal dalk op die bike bly. R65 000 Ek het geen plan gehad om te verkoop nie maar n pel  het n nuwe R gekoop en nou is sy 990 beskikbaar wat ek wil koop. Kontak my gerus 082 333 0101
  6. fesh fesh

    Are all BMW riders Handicaped???

    Wat soek jy op n bike ! Seker wat mens kry as jy n bmw badge en GP nommerplaat kombineer 
  7. fesh fesh

    Rocks thrown by 4 attackers cause biker death.

    Ek is 5000 % seker dit is nie wit etters wat dit gedoen het nie
  8. fesh fesh

    Bokkom en Boom Trip 2012

    Ons ry baie grondpad  maar ek sal graag wil weet hoekom maak jul die bande papper voor julle die grondpad ry ?
  9. fesh fesh

    The "age old" question...GS 1200 or KTM 990???

    BM is soos jou vrou , KTM is soos n skelmpie. Wat dink jy gaan die mees opwindenste wees ?
  10. fesh fesh

    At last, the good news tyre thread

    Jou stopsels sal loskom as daar modder tussen die speke ingaan
  11. fesh fesh

    Orange

    nou is dit min dae oor op die BM. Jy sal die orange nie uit jou kop kry nie
  12. fesh fesh

    Kleinpoort to Uitenhage - with a little mud excursion.

    Waar is die fout mense ? BMW sal hul ad foto's moet verander en die bike laat plat le. seker 80% van die foto's op die ride reports wys n BM wat plat le.
  13. fesh fesh

    The inconvenient truth about Namibian Gravel Roads

    GS is n goeie teerpad fiets ! As jy dan wil grondpad ry sit ten minste net growwe tyres op. Hoekom is dit altyd BMW wat die meeste valle aanteken, ten spyte van al die kursusse wat hulle moet bywoon. As jy die regte fiets het is al die kursusse nie nodig nie.
  14. fesh fesh

    Canon G 12 - What do you Think

    N fotograaf van die Tuis tydskrif gebruik dit vir sy privaat foto's en het dit vir my aanbeveel. Die gehalte van die foto's is uitstekend. Dit was die beste kamera kopie wat ek nog gemaak het. Groot voordeel is dat dit sy eie battery het en die battery hou lank.  
  15. fesh fesh

    SHORT CUT... DON,T LOOK DOWN!

    Jou bike oorheers ongelukkig meeste foto's.
  16. fesh fesh

    Woema,,,,,,,,, dit moes eerder BMW se tydskrif gewees het.

    N goeie ding verkoop homself en n k@k ding moet die heeltyd aangehelp word met bemarking. Die feite spreek van self en dit is hoekom bmw nie eens sigbaar is op die dakar nie. sal ek nog verder aangaan ?
  17. fesh fesh

    Varadero or DL 1000

    Ek het lank met n vara gery en was nooit een dag spyt nie. Al my pelle het KTMs gehad en ek het oral gery waar hulle ry. Ek het die varra net verkoop omdat ek wou oorgaan KTM toe Al wat hy gevra het was petrol , tyres en gereelde diens. Sit net van die begin af die regte tyres op , iets grof...
  18. fesh fesh

    Father's Day Present

    Oo daai bling sal mooi pas by die beemer
  19. fesh fesh

    Carrots is officially on the DARK SIDE!

    Net n tip carrot. Maak liewer jou bike vas aan die voor vurke ipv aan die handlebars. Ek het al gehoor van handlebars wat gebuig het.
Top