Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    Padtoestand: Senekal-Bethelehem-Warden-Vrede-Memel-Newcastle

    Tussen Vrede en Newcastle is daar padwerke en dink 3 stop en go's.
  2. C

    Vir die man met baie TYD.

    Het jou n Pm gestuur, stel belang in die XT
  3. C

    Deflating k60 front, it's driving me mad

    Blaas die tyre af, druk hom weg van die rim af en smeer hom wheelbearing grhies. Problem solved.
  4. C

    HENRY COLE ON SA

    Nou al 25 min in die show in en nog niks van SA gesien nie!
  5. C

    What could've caused damage on tyre?

    Daai is nie damage nie, die tyre is klaar. Sien dit gereeld op suuperbike tyres wat glad is.
  6. C

    Spark plug spanner

    Mastercraft sockets that they sell at Makro. The 16mm long socket fit on my 2007 GSA.
  7. C

    Anyone know of alternative / cheaper oil filter for 1200 GS ?

    My probleem is nie die prys nie maar my naaste dealer is meer as 100 km van my af. Sal net soveel makliker wees as ek sommer by die local spareshop kan regkom.
  8. C

    Anyone know of alternative / cheaper oil filter for 1200 GS ?

    Ek het erens op die interweb gesien n Gud Z154 werk op die GS, het iemand dit al probeer?
  9. C

    Forma riding boots

    Soek ook na Forma Adventure boots, weet iemand wie is vendors in die gauteng area??
  10. C

    ~ FOUND: KTM 50SX Pro Senior ~ WANTED: Yamaha PW50 or PW80

    Weet van 1 maar is in die vrystaat, n PW80 vir ek dink omtrent R5500. PM my as jy belang stel.
  11. C

    GPS for Africa

    Het ook al n paar rand daar spandeer en sal beslis weer.
  12. C

    fitting a rivet type masterlink

    Gebruik n gklamp en druk die link oor vat 2 hammers en slaan die rivets se koppe plat.
  13. C

    Bulb power issue I think

    Sit n nuwe brieklig globe in.
  14. C

    Brand new, "Tourmaster Transition 2" Jacket for sale

    Het my geld betaal en minder as 24 ure later is my tourmaster reg voor my deur afgelaai, very nice jacket. Thanks Losper
  15. C

    bm adv tyres

    Het iemand al die Karoo voor en die Mitas E07 agter probeer???
  16. C

    Irresponsible Fool!

    My gat jeuk ook, maar n ketting nie gou wee vir my nie.
  17. C

    Dangers of exceeding your tyres limitations

    Daar is nog baie vleis oor, maar ry nie meer so lekker met die knop nie. Weet nie of dit dalk is oor dit eintlik n tube tyre is en ek hom tubeless gebruik het??
  18. C

    Dangers of exceeding your tyres limitations

    En da is my Mitas ook gedaan, maar seker tyd 14000 km later .
  19. C

    Time to Settle some scores

    Was daai tripple black toe die vinnigste??
Top