Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. C

    gs1200 head light and speedo shake rattel & role.

    Is dit normaal of is daar n fix?
  2. C

    Waar is die ou spoorlyn tonnel naby Newcastle

    Kan iemand asb help. het al van die tonnel gehoor, foto's gesien hom gaan soek en nie gekry. Ek het van Skuinshoogte se kant af in Volksrust se rigting gery op die spoorlyn service road maar sonder sukses. Enige inligting of GPS koordinate sal waardeer word. Thanks
  3. C

    KTM met 100 000 km opi klok?

    Ok ok ek weet eks nog n newbie en al dai sh!t maar ek wil graag weet of daar enige Ktm's is wat al meer as 100 000 km's gedoen het sonder enige major rebuilds? Wil nie op enige tone trap nie, die skoonseun wil D/s bike koop so kom ons noem dit navorsing.
  4. C

    Wanneer is die beste tyd on Karoo/Weskus te besoek?

    Ek oorweeg dit om die eerste twee weke van Sept deur die Karoo en die Weskus te gaan toer, wil sover moontlik kamp. Die woman is nie baie lus vir die trip nie en as die wind en koue nog gaan pla is ek in die dogbox. Enige raad oor wind en temp. sal waardeer word.
  5. C

    Loerbroer

    Ok genoeg moed bymekaar geskraap en genoeg van die roofkyk ding, eks crunchie vani Vrystaat om meer presies te wees Frankfort. Ry n 2007 GSA en n Xt500 wat biekie aandag nodig het, maar ek gaan hom nog eendag uitsort. O gats daars my intro woorde nou kla.
Top