Ons is vyf fietse wat ook die 14de vertek KoffieBaai toe. Ons ry die stiller paaie binnelands en slaap oor op Hogsback. Vandaar net grondpad verder tot naby Mthata, oor die N2, KoffieBaai toe. Die N2 noord van P.E. raak `n Taxi-Deathwish, baie diere :snorting: op die pad en padwerke, veral by...