Search results

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
  1. R

    Boom boxes

    One for me as well, please. Thx Ronell
  2. R

    tankgirl & OliveOil's most delightful TiTS *video clip added*

    Lekker trip julle! Dankie vir die deel.😀
  3. R

    WD Domed Custom Stickers

    Hi Andy, (PAID R105.00 electronically with ref) 4 x please = Ronell To be posted to: Box 5 Oranjeville 1995 Thanks Ronell
  4. R

    Wilddog Shop

    Agree with Malibu. Will support.
  5. R

    Which Adventure boots to buy?

    www.mxalliance.co.za - ?
  6. R

    Best Touring Boots?

    Sidi Adventure boots is GREAT.
  7. R

    BMW ECO Challenge 2012

    Clocolan is nou in hul 3e week en gaan die komende week hul 4e week sonder watertoevoer na die dorp binne. Water word na die dorp aangery. Weet iemand dalk wat die situasie en omvang van die krisis is ? Is daar 'n oplossing in die nabye toekoms ? Hoe gaan dit die BMW ECO raak ?
  8. R

    Rear luggage plates 350mm x 350mm / universal to suit any bike

    Hi Andy, hier's 'n foto van my 1200 GS met sy nuwe plaat ! (Ek het die plastieklaag opgelos wat ek vir beskerming geplak het met die boor van 'mounting points' - daarom die streep in die middel - dit is nie 'n krap of defek nie.) Groete R
  9. R

    Battery / Winter start up's

    Ek hou throttle so 1cm oop met die eerste start vroegoggend gedurende baie koue temperature - start maklik en vinnig eerste keer elke keer. (Bmw1200gs)
  10. R

    Rear luggage plates 350mm x 350mm / universal to suit any bike

    Baie dankie Andy ! My plaat sit baie mooi op my Gs1200. Groete.
  11. R

    Dual sport adventure travel the early years, her name was Bessie

    Hou van die Tawwe Tannies se reiswedervaringe !
  12. R

    Spirit motorcycles

    I Like the White ! Please keep me / us posted to when they will be available ?
  13. R

    BMW ECO Challenge 2012

    Verlede week betaal en gaan ook met 'n lang ompad Clocolan toe. Verlede jaar was baie lekker.
  14. R

    BMW R1200GS Adventure - CRASHBAR BAGS

    Received mine today-thank you - perfect fit on 1200Gs SW_Motech upper crashbars.
  15. R

    BMW R1200GS Adventure - CRASHBAR BAGS

    Betaal en pm gestuur. Baie dankie.
  16. R

    BMW R1200GS Adventure - CRASHBAR BAGS

    Ze Leest:[/u] - Pokkel - 1 set - Guy Falls - 1 set - Garfield - 1set - Barts - 1 set - Baasrupert - 1 set - Grolls - 1 set - Horse - 1 set - Sandman1200 - 1 set - Kdog - 1 set - PUNISHER- 1set -Ronell - 1 set
  17. R

    Wilddogs Ladies Bash-9th to 12th Aug 2012!!!!! New Venue, in the Lowveld....

    More dit reen vanoggend ! Was baie droog hier in N-Vrystaat. Dit is my 1e "laat oggend" sedert koringseisoen -Mei 2011 en ons haal al die aartappel oes uit!- ons het net nie goeie ou perske reen gekry nie ! Het deposito betaal - Kamer no 1 nogal. Groetnis
  18. R

    Wilddogs Ladies Bash-9th to 12th Aug 2012!!!!! New Venue, in the Lowveld....

    Dankie vir die inisiatief - sal graag bywoon - laat weet asb. indien daar iets is waarmee ek kan help. gte R
  19. R

    Karoo Solo

    Ek het dit baie geniet - kon die Karoo ruik en proe ! lekker !
  20. R

    Old boots, new soles... can this be done? If so where? Help please.

    Rocksole Kaapstad - hulle doen fantastiese werk met sole
Top